
Blitsbokke se Neil Powell: ‘Ek het gedink ek is te veel van ’n intovert vir ’n afrigter, maar die Here het ander planne vir my gehad’
DEUR MARTJIE ROOS; FOTO’S SA RUGBY, ABRI KRUGER EN OUTSIDER MEDIA “Toe ek op hoërskool in Bloemfontein was, het ek uit die koshuis geglip wanneer ek my huiswerk moes doen. Dan het die onderwysers geweet om my op die rugbyveld














