
‘Ek bly hoopvol, want ek is in God se ICU,’ vertel Annelie Botes ná amputasie
Die afgelope maande het uitdaging ná uitdaging vir een van Suid-Afrika se bekendste en mees geliefde skrywers meegebring. Annelie Botes vertel dit het haar tot op die grens van moedeloosheid en wanhoop gebring.















