
‘Ons leen die aarde by ons kinders’
DEUR CONETTE LE ROUX; HOOFFOTO: MADISON & WEST LIFESTYLE “Wanneer ek na die aarde kyk en myself toelaat om oor haar toekoms te dink, spring my gedagtes na daardie bekende gesegde: ‘Ons erf nie die aarde by ons voorvaders nie;














