Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Die ouma, Facebook en die kruis

November 2016


Die nuus dat haar sesjarige kleinseun kanker het, het Estienne Lingenfelder se lewe eensklaps op sy kop gekeer. En tog, deur al die trauma en onsekerheid heen, getuig sy sonder ophou van God se liefde en genade.

DEUR RENร‰ BADENHORST

โ€œMy skoonma het altyd gesรช: โ€˜Elke huis het sy kruisโ€™. Met my goeie, geseรซnde lewe het ek gedink dat ek van hierdie spreuk gevrywaar sou wees. Min het ek geweet dat daar op 64 die swaarste kruis denkbaar voor my neergesit sou word, en voor ons hele huis.โ€

Sรณ vertel Estienne Lingenfelder op Rustfontein, die prag-plaas buite Villiersdorp in die Boland waar sy en haar man Albert en hul drie seuns woon en boer.

LEES OOK:ย โ€˜Of ek lewe of sterwe, ek behoort aan Godโ€™ โ€“ Covid-lyer

Sy sal 11 Maart 2016 altyd onthou. Dit was die dag toe hulle die nuus ontvang het dat klein Pieter, hul seun Francois en sy vrou Leatitia se eersteling, met ALL (Akute Limfoblastiese Leukemie) gediagnoseer is.

Estienne verkies om dit bloot โ€œbรกie siekโ€ te noem. ร‰nigiets, net nie die gevreesde k-woord nie …

โ€œWaar was U?โ€

Vir โ€™n ouer is โ€™n kind se pyn bitter erg; vir โ€™n grootouer is dit onbeskryflik, sรช Estienne. โ€œEk bedoel: Hoe troos jy jou kinders as jou eie hart gebreek is?โ€

Sy ouma het hom, vandat hy vier maande oud was, vier dae per week versorg. Daardie liefste lyfie sou nou aan naalde en pyn blootgestel word. En chemoterapie, met sy ongenaakbare newe-effekte. En lumbale punksies en beenmurg-toetse.

Pieter saam met sy ma Leatitia, pa Francois en sy sussie Lisa, voor kanker oor sy pad gekom het. Foto\’s: Hanno Coetzee

Die een dag speel hy nog ewe vrolik saam met sy maats, skynbaar blakend gesond. Die volgende dag is hy โ€™n pasiรซnt in โ€™n pediatriese onkologie-saal. En, om infeksies te verhoed, ook geรฏsoleerd, weg van al sy maats.

โ€œDaardie eerste dae het ek net ontkenning beleef, en ongeloof, รฉrge hartseer en jammerte,โ€ vertel Estienne. โ€œEk het die nagte omgehuil, gebid en gesmeek.

โ€œDaarnรก het die woede gekom, en ek het telkemale gevra: โ€˜My God, my God, waarom het U ons Pieter verlaat? Hy is โ€™n onskuldige klein sesjarige seuntjie. Hy het sopas graad R begin, hy het nog nie kans gehad om regtig te lewe nie. Hy het nog geen sonde gedoen nie. Hy ken nie eens โ€™n vloekwoord nie!

โ€œโ€˜Here,โ€™ het ek gevra, โ€˜kon U hom nie teen die aanslag van Satan beskerm nie? U is โ€™n magtige God โ€“ maar waar was U toe Pieter U nodig gehad het?โ€™

โ€œIn al daardie lang, slapelose nagte het ek โ€™n plan uitgewerk. Ek het dit sรณ voor God gebring: โ€˜Here, kan รฉk nie asseblief in Pieter se plek kom staan nie, asseblief? U het my โ€™n vol en gelukkige lewe gegee. Ek is tog โ€™n BBB-ouma, en ek kan kom bid en bak en brou daar in die hemel. Ek kan daar Bo nog baie hard werk!โ€™

โ€œMaar daar was net stilte. Ek het niks gehoor nie.โ€

โ€œEk kan getuig …โ€

โ€œEk het besef ek beweeg in โ€™n doolhof. Dit sou moes verander. Ek sou voortaan al my krag moes gebruik om vir my kleinkind se genesing te bid en te smeek.

โ€œDit was my roeping. Dit was nog nie my tyd om dood te gaan nie …

LEES OOK:ย Anzรฉl: โ€˜Sonder my ma is ek niksโ€™

โ€œEk het toe besef dat my gereelde kerkbywoning, my Bybellees en bid nie genoeg is nie. Ek moes โ€™n persoonlike verhouding met God hรช.

โ€œToe het ek my sonde voor Hom bely. Ek het Hom gedank, geloof en geรซer dat Hy my Saligmaker en Verlosser is, รฉn omdat ons elke dag soveel onverdiende seรซn uit sy Vaderhand ontvang.

โ€œNou kan ek van โ€™n ontmoeting met die Heilige Gees getuig. Hier is ek verseker dat God ons nooit sal begewe en nooit sal verlaat nie. Ek kon hoor dat Pieter โ€™n instrument in sy hande is. En dat Hy groot planne vir hierdie kosbare seuntjie het.โ€

Toe kom Facebook

Die nuus oor Pieter se siekte het gou deur die dorp versprei, en die hele gemeenยญskap het begin bid. Mamma Leaยญtitia se sussie, Taletha van der Merwe, het โ€™n gebedsgroep vir Pieter op Facebook geskep.

En daar is aan ouma Estienne gevra of sy dit sal administreer.

Dit was โ€™n uitdaging soos min. Estienne het alles geweet van elke middag se heerlike kos vir die hele familie, en van die plaas se boekhouding. Maar nou moes sy โ€™n Facebook-blad administreer.

โ€œEk het bloedweinig daarvan geweet,โ€ erken sy. โ€œMaar ek het dadelik ingestem om dit te doen.โ€

Pieter

Nou deel sy allerlei nuusbrokkies op diรฉ Facebook-blad. Ook gediggies en kort gebede vir haar kinders en al die kleinkinders.

Natuurlik is die fokus op klein Pieter. Sy plaas gebede vir hom en vir die mense in sy lewe. Al die inskrywings op diรฉ blad getuig van โ€™n God wat โ€™n gesin bystaan. Wat hulle deur al die angs en pyn dra.

Die inspirasie vir die treffende gebede kom uit โ€™n spesiale Bybel. Estienne se oorlede ma, Elsie, se verslete ou Bybel. Wat sy naby haar hou, elke dag.

โ€œOral waar ek diรฉ Bybel oopmaak, kan ek haar handskrif sien. En dit is so … asof sy geweet het. Oral is die โ€˜regteโ€™ teksverse gemerk โ€“ diรฉ wat vra vir krag; diรฉ wat hoop en bemoediging gee. Diรฉ wat vol dankbaarheid is. Al die beloftes, die smekinge …โ€

Dit is aan hierdie waarhede wat Estienยญne styf vashou, en dit is vanuit hierdie oortuiging dat sy Facebook-boodskappe aan die saambidders stuur. Daar is onder andere โ€™n boodskap wat sรณ lui: โ€œWanneer onverwagse dinge gebeur en die pad lank en moeilik voel, en jy wil glimlag maar daar kom net โ€™n groot sug en dit voel asof alles net te veel is โ€“ bid en rus as jy moet, maar moet nooit tou opgooi nie! Liewe Jesus is mos aan ons kant.โ€

Hierdie Facebook-blad is regoor die wรชreld gedeel en mense uit Duitsland, Nieu-Seeland en die VSA bid nou saam. Die aantal โ€œlikesโ€ het gou-gou op 4 900 te staan gekom.

LEES OOK:ย Kyk: โ€˜Ons is op aarde geplaas om mekaar te ondersteunโ€™

Daar is wonderlike getuienisse. Estienne vertel: โ€œMense wat hul rug na God gedraai het, het na Hom toe teruggekeer. Daar is โ€™n vriend in Engeland wat vertel hoe hy tien jaar laas gebid het. En hoe Pieter se storie hom getref het, en hoe hy na God teruggekeer het.โ€

Deesdae bid hy elke dag vir Pieter. En Estienne sรช: โ€œGod het my gewys dat mรฝ siekte en heengaan โ€“ waarvoor ek vroeรซr gevra het โ€“ nooit die impak op die wรชreld sou hรช wat Pieter se storie nou het nie.โ€

โ€œAlmal kyk na die kruisโ€

Diรฉ huis se swaar kruis โ€“ Pieter se onverwagse siekte, en maande lange traumatiese behandeling โ€“ het die bewoners daarvan van baie dinge gestroop, maar hulle in baie opsigte ook sterker gemaak.

Ouma Stien, soos klein Pieter haar noem, straal van trots as sy vertel van al Pieter se pittige sรชgoed. Sy sagte hart.

ร‰n van die enorme invloed wat hierdie familie se pad op โ€™n hele gemeenskap gehad het.

Ouma Estienne

Ouma Estienne, wat voorheen โ€™n netjiese kapsel gedra het, is nou gemaklik met haar kortgeskeerde hare. Sy vertel van vriende en simpatieke vreemdelinge wat ook hul hare afgeskeer het โ€“ en dit alles by โ€™n fondsinsamelingsgeleentheid vir ander siek kinders in die gemeenskap. Juis ook vir diรฉ wat nie so bevoorreg is om die hoรซ mediese koste vir die behandeling te kan dra nie.

Daar is in diรฉ gemeenskap mense uit alle tale en kulture wat God se hande en voete geword het. Wat sy troosboodskap uitdra. Deur die werking van sy Gees kan hulle nou na ander gesinne uitreik wat dieselfde soort hartseer en trauma deurmaak.

Estienne deel graag die verhaal van klein Pieter se droom. En hoe hy dit vir haar vertel het: โ€œOp โ€™n dag het hy bloot op my skoot kom sit en gesรช: โ€˜Wanneer ek gesond is, wil ek al die mense wat vir my gebid het nooi om op die plaas te kom kuier. Dan sal ons โ€™n groot kruis plant. En dan sal ons vir Jesus saam loof en prys.โ€™

โ€œHy het ook โ€™n prentjie van sy droom geteken; dit pryk nou teen die yskasdeur. Daar is โ€™n klomp mense op die tekening, en โ€™n groot kruis in die middel. Almal kyk na die kruis.โ€

Ouma Estienne se Facebook-briefie aan haar kleinseun

Liefste klein Pieter, ons hartseer oor jou swaar kruis sal nooit weggaan nie. Ons bid dat God al die seer en pyn van die chemo uit jou geheue sal wis. Maar Ouma sal jou help om te onthou van die Groot Wonderwerk in jou lewe.

Almal sal jou aanspoor om sy getuie vir die wรชreld te wees, want Hy is โ€™n lewende God, Hy doen wonders.

Jy is ons Dawid, Josua, Simson, ons vegtertjie, ons yster. Ja, jy is โ€™n voorbeeld vir alle mense van hoe โ€™n Jesus-soldaatjie lyk.

Projek 108

Jy kan ons help nog meer Bybels versprei en die Evangelie verkondig

Hulle Wag

Ons kan die rede wees dat iemand vir Jesus leer ken

Kinderpret-leesreeks Storietyd

Beleef โ€˜n pret, leersame en avontuurlike leesreis vir jong lesers

Kinders van die Lig

Gee geloof en hoop aan kinders

Laat ‘n Ligspoor

Laat kinders leef met lig, lag en liefde

BybelBouBlokke

Bou saam aan ‘n geestelike toekoms

KinderKersKous

Gee โ€™n geskenk van hoop aan kinders

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF