
‘God ís goed’ – boer beaam sy vrou se woorde ná haar dood
Danie Krige, ’n boer van Swartwater naby die Botswana-grens, het bly vashou aan sy siek vrou se woorde dat God goed is. Al moes hy alleen agtergebly en pa én ma vir twee jong kinders wees. Vandag getuig hy: “Selfs















