
Die lewe is soos broodbak
Ek bak elke dag twee brode. Dié gewoonte het begin met my sopbeurt tydens die gemeente se Pinkstertyd. Die volgende oggend het ek toe weer ’n baksel in die oond gedruk – en sedertdien het ek nie weer ophou bak

Ek bak elke dag twee brode. Dié gewoonte het begin met my sopbeurt tydens die gemeente se Pinkstertyd. Die volgende oggend het ek toe weer ’n baksel in die oond gedruk – en sedertdien het ek nie weer ophou bak

Ons brein is nie altyd ons beste vriend nie. Dit klou vas aan kritiek en dit herkou aan mislukkings. En dit voorspel teenspoed lánk voor dit opdaag. Ons kan binne sekondes ’n kompliment vergeet, maar ’n sarkastiese belediging bly ons

Ons sit om ’n Bosveldvuur. Dis ’n lieflike aand, daar is nie ’n wolkie in die lug nie. Die sterre flikker soos lanterns bo ons in die donker naglug. My seuntjie vra: “Mamma, is ’n verskietende ster ’n ster wat

Die afgelope naweek was ek by ’n vrouekamp betrokke, waar die tema oor die Spreuke 31-vrou gehandel het. Toe ek hoor waaroor ek moes praat, het my moed in my skoene gesak. En in my voorbereiding het ek regtig met

My seuntjie ry met sy fiets en ek draf langs hom. Hy ry verby ’n klein dammetjie met riete toe hy skielik van die fiets afklim en sê: “Kom, Mamma!” Ek weet nie waarheen ons nou op pad is nie. Maar

Ek en my man het reëls in ons huis wat skermtyd vir die kinders betref. Dis nie om onnodig streng te wil wees nie, maar omdat ons weet sulke reëls is die beste vir ons seuns. Ons wil hulle beskerm.

Elke aand lees ek vir my seuntjies slaaptydstories voor. Elke seuntjie kry ’n beurt om ’n boekie te kies. Ons sit dan saam in die dubbelbed, onder die komberse toegevou by die sagte gloed van die bedlampie – ek in

Terwyl ons een aand op die stoep sit, sien ek ’n enkele vuurvliegie al dansend in die verte. En ek is onmiddellik opgewonde. Die liggie herinner my aan my kinderdae – en skielik besef ek mý kinders het nog nooit

Kerke, ouetehuise, sorgsentrums, hospiese, skole of organinasies wat ’n positiewe impak wil maak is dikwels afhanklik van skenkings. In ’n tyd waar baie instellings hul bestaansreg moet verdedig te midde van stygende kostes en dalende bydraes, bied CiviNovus, deur die

Ons is rustig op pad in ons motor toe my oudste seuntjie skielik regop sit en verontwaardig uitroep: “Mamma, kyk wat doen daai oom in die kar hier voor ons! Hy mág mos nie rommel strooi nie!” Vandat my oudste





