
Jesus se uitnodiging na nader, ligter, minder
Die gesindheid van ons hart bepaal die oopheid van ons hande. Dit is hoe ek die gemeentes in Masedonië se voorbeeld van blymoedige vrygewigheid sou opsom. Paulus vertel in 2 Korintiërs 8 hoe dié gemeentes, ten spyte van hul eie











