
Die radikale Jesus, en ons sukkelende navolging van Hom
Soms wonder ek of Jesus sy boodskap nie maar ’n bietjie eenvoudiger kon gemaak het nie. Maar wanneer ek my betrap dat ek só dink, besef ek dat Hy dan waarskynlik ook ’n minder gruwelike dood sou gesterf het, en













