Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

Ons ken sy stem

My seuntjie klop aan die badkamerdeur terwyl ek stort. Hy roep: “Mamma, raai wie praat met jou!” Ten spyte van die stort se gedruis sê ek dadelik sy naam. Hy klink erg afgehaal: “Ag, maar hoe weet jy dis ek?” “Want jy

Lees Meer

Paasfees se nadraai

Die palmtakke het verdroog. Die voete, eens skoon, is weer vuil. Die brood en wyn is op. Die kerse is doodgeblaas. Die stokkies-kruise en die doringkranse is weggepak. Van die laaste paaseier is net die blink toedraaipapier oor. In die

Lees Meer

Mamma-memoires: Om te wag …

Om te wag. Dis dan wat ek sal probeer doen, het ek besluit. Maar oor die soort geduld wat ‘n ma moet hê om vir haar kinders te wag – dít vind ek nie sommer maklik in myself nie. Veral

Lees Meer

’n Paasfeesperspektief: Om Jesus te herken

“Mamma, hoe lyk Jesus?” My seuntjie se vraag het my laat stilstaan. Ons het pas ’n storie uit sy Kinderbybel gelees. “Niemand weet regtig nie,” het ek geantwoord. “Maar het Hy só gelyk?” Hy het met sy vingertjie na daardie

Lees Meer
Mamma-memoires: 15 minute en 50 sekondes deur Maryke Hansen

Mamma-memoires: 15 Minute en 50 Sekondes

My selfoon weet meer van my lewe as wat ek wil erken. Hy weet hoeveel keer ek my timer stel, en watter tyd ek die meeste gebruik: 15 minute en 50 sekondes. Dís die tyd waarin ek probeer konsentreer, probeer

Lees Meer
Mammamemoires

Mamma-memoires: Een koppie koffie, een gebed

Dit was daardie gewoonte voor die koffiepot wat die verskil gemaak het. Elke oggend, tussen die geroesemoes van kinders wat pap eet en melk mors, het ek drie sinne vir die Here gefluister. Terwyl ek die bone maal, die koffie

Lees Meer
Kyk nou ►