Eksamengebed vir my kind | 4 gebede om te bid
Wanneer jou kinders eksamen skryf, is jy dalk die een wat die meeste stres. Ons kan ons kinders help leer en die regte omgewing skep om te leer. Maar ons grootste taak is om vir hulle te bid. Hier is
Wanneer jou kinders eksamen skryf, is jy dalk die een wat die meeste stres. Ons kan ons kinders help leer en die regte omgewing skep om te leer. Maar ons grootste taak is om vir hulle te bid. Hier is
Kinders se verbeelding voer hulle na plekke waar eenhorings en reuse leef; dit laat bou hulle ’n kasteel uit leë bokse; dit gee hul karretjies vlerke om tot anderkant die wolke te kan ry. Maar wat is die waarde van
Gesinsrituele is elke gesin se voorreg. Wees so kreatief as wat julle kan. Wees ook aanpasbaar; daar is geen reëls nie. En dis nooit te laat om daarmee te begin nie. Die dae, weke en maande skiet by ons verby,
Dis onmoontlik om jou kind in watte toe te draai, én dis onwys. Want hoewel jou kind se teleurstellings en terugslae pynlik is, bied dit groeigeleenthede – vir sowel die kind as die ouer. En dít bevorder veerkragtigheid. “Ons maak
Ouers wil bitter graag hê dat hul kinders die lewe vol selfvertroue en waagmoed aanpak. Maar sulke ouers, en hul kinders, kry gemengde boodskappe oor wat presies ’n gesonde selfbeeld behels. Hoe behoort ons dan oor selfbeeld te dink, en
Jy kan dit aan jou kind se lyftaal sien: dít is nie die waarheid nie. En jy kners by voorbaat op jou tande. Hoe gemaak met kinders wat die waarheid verdraai – of sommer blatant jok? Kinders wat jok kan
Elke ouer ken dit: ’n kind wat doodluiters kluitjies bak. Aanvanklik is dit snaaks, en net soms irriterend. Maar dit hou aan en aan … en die kind is al in die skool! Is daar ’n klein krimineel in my
Ouers hoef nooit vir hul kinders taal te leer nie. Baba’s word gebore met die vermoë om enige menslike taal waaraan hulle blootgestel word, aan te leer en te gebruik. Daar is wel maklike maniere waarop jy kan help om
Wat presies word bedoel met seksuele gereedmaking (oftewel “grooming”)? Hoe algemeen is dit? Sal jy weet as dit besig is om met jou kind te gebeur? En wat doen jy wanneer jy vermoed jou kind is die prooi van so
Baie mense ervaar dat ’n tweede huwelik hulle voor ’n keuse stel: my geluk teenoor my kind s’n. Want dit is ’n feit dat ’n hersaamgestelde gesin nie oornag ’n liefdevolle huisgesin word nie. Dit vra harde werk, baie geduld