Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

#leefLiGter: Kort video-oordenkings oor die Feestyd

Elke dag dwarsdeur die Feesseisoen tot einde Januarie sal ’n kort video propvol inspirasie verskyn rondom die tema: God se Woord en ek.

#leefLiGter, ’n gesamentlike projek van LiG-tydskrif en Kerkbode wat kort oordenkings in videoformaat aanbied, se sesde reeks het op 1 Desember begin.

By die 20 NG predikante vanuit vyf provinsies neem deel aan die jongste aflewering van hierdie gewilde reeks.

Kyk gerus hiervoor uit op LiG en Kerkbode se Facebook- en Instagram-blaaie.

Loer gerus hieronder na van die oordenkings wat sedert 1 Desember verskyn het:

Geborg

Getuienisse wat deur LiG gepubliseer word, weerspieël die skrywer se persoonlike ervaring en mening. Dit word geplaas soos ontvang en ons dra geen verantwoordelikheid vir die inhoud nie. Die verhale is nie bedoel as mediese of geestelike advies nie.

Geborg
Geborg
Geborg

Getuig saam met LiG

Geloof, hoop, getuienis – Ondersteun LiG vandag en word deel van die getuienis…

Vertel my meer

Skep getuienisse saam

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF
Kyk nou ►