
Ly ek aan sensoriese oorlading?
Sensoriese oorlading is toenemend iets waarmee ouers en kinders wroeg. Want elke ervaring wat ons het, is ‘n sensoriese ervaring.

Sensoriese oorlading is toenemend iets waarmee ouers en kinders wroeg. Want elke ervaring wat ons het, is ‘n sensoriese ervaring.

Volgens Arbeidsterapeut, Elrika Beukes van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Sensoriese Integrasie (SAISI), is kinders wat oorweldig voel in die klaskamer,

Sensoriese gesondheid verwys na hoe die brein en liggaam sensoriese insette ontvang, organiseer en daarop reageer. Dit beïnvloed byna elke

Met die Feestyd en sy oordaad iets van die verlede, het baie vroue ’n behoefte aan ’n skraler en gesonder

Dit is nooit te vroeg om demensie te help voorkom nie. Daarby is navorsing oor breinveroudering steeds aan ’t vorder

Trane is ons primitiefste taal. Dis die eerste taal van elke nuweling op aarde, en dis die taal waarin ons


