In die Lente 2023-uitgawe wys ons stap-vir-stap hoe om op ’n maklike manier ’n plakkaat of ’n foto op te hang. Hier is vier prente wat jy kan aflaai om saam met die raam te gebruik. Dit is groot genoeg om op ‘n A3 uit te druk.
Klik op die prent om ‘n hoëkwaliteit PDF af te laai.