
Jy is meer as goed genoeg
Dalk stoei jy ook soms, soos ek en baie ander, met die vraag “is ek goed genoeg?” Miskien moet ons mekaar gereeld herinner aan die manier waarop die Mens, Jesus Christus, geleef het. En aan die keuses wat Hy gemaak

Dalk stoei jy ook soms, soos ek en baie ander, met die vraag “is ek goed genoeg?” Miskien moet ons mekaar gereeld herinner aan die manier waarop die Mens, Jesus Christus, geleef het. En aan die keuses wat Hy gemaak

As jy reeds lank in jou huis woon, ken jy die huis se binnewerke goed. Wanneer jy die lig afskakel, kan jy vol selfvertroue rondbeweeg. Want jy weet waar die meubels staan en jy ken elke skerp hoekie van elke

Ons het die afgelope week verhuis. Alles wat ons besit, is in bokse gepak. Dis ’n vreemde ding om alles so in bokse te sien. Dit dwing jou om ’n bietjie te dink oor dit wat jy deur die jare

Paulus skryf: “Word kwaad, maar moenie sondig nie” (Ef 4:26, 2020-vertaling). Die eerste gedeelte van dié vers klink na ’n soort aanmoediging. Vreemd, nè? “Word kwaad …” Maar ja, ons word daaraan herinner dat ons mag kwaad word, dat dit

Nou die dag, tydens ons gemeente se Aswoensdagdiens, is Psalm 51 voorgelees. Dis Dawid se boetelied nadat die profeet Natan hom oor sy verhouding met Batseba gekonfronteer het. Dis ’n rou en eerlike bekentenis van iemand wat innig jammer is

’n Vriendin stuur onlangs vir my ’n boodskap oor Jesus wat ’n man genees het nadat sy vriende se geloof letterlik ’n pad daarvoor oopgemaak het (Mark 2). En ek het gedink: Dit is waarom jou binnekring saak maak. Ek

My oudste seuntjie is mal oor krieket. Elke middag, as ons van die skool af kom, wil hy krieket speel. Dis verstommend om te sien hoe gou sy vaardighede ontwikkel het. Hy kolf beter, vang beter en boul beter as

Ek en my seuntjie speel buite. Hy vra my: “Mamma, wat beteken ‘djy’?” Ek antwoord: “Dit beteken ‘jy’.” “Mamma, nou waarom sê my maatjie dan ‘djy’? En nie ‘jy’ nie?” Ek verduidelik aan hom dat ons taal op verskillende maniere

Ons sit op die bed en maak gereed om saam te bid. My oudste skud sy kop en sê hy wil nie vanaand bid nie. “Hoekom nie?” vra ek. “Mamma,” sê hy, “as God alles weet, en Hy weet wat

Ons sit op die rusbank, reg om uit die Bybel te begin lees. Ek wil die storie lees van die ryk jong man wat na Jesus toe kom en Hom vra wat hy moet doen om die ewige lewe te