
Lesse uit die vuur: ‘Ek kom niks kort nie’
Dit was veronderstel om ’n lekker kuier saam met goeie vriendinne te wees. Ons sou saam kosmaak by my huis in Mosselbaai, kuier om my eetkamertafel, stories uit ons verlede onthou en tot laataand lag. Die volgende oggend sou ons











