Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

‘Hoe deel ek my vreugde met haar hartseer?’

“Ons het geweet die onvermydelike kom, maar ons het dit probeer uitstel so lank as moontlik.”

Anna-Mart van der Merwe van Worcester en haar gesin het sedert Andries as 3-jarige met sistiese fibrose gediagnoseer is, in vrees geleef. Sy lewensverwagting was nie meer as 12 jaar nie.

*Kyk episode 21 waar Anna-Mart vertel hoe sy Lisa Smorenburg, die ma van die seun wat Andries se lewe gered het, ontmoet.

Maar Andries het alle verwagtinge oortref. Hy het skool klaargemaak en hom daarna  as sjef bekwaam. Andries se jonger broer, Albert, wat saam met hom tydens sy studies op Stellenbosch gewoon het, was heeltyd bang hy kom by sy boetie in die kamer en dan leef hy nie meer nie.

Toe Andries se longkapasiteit later ’n skrale 18% was, moes hy ophou werk. 

’n Tragedie in Riversdal het egter sy lewe gered.

Geborg

Getuienisse wat deur LiG gepubliseer word, weerspieël die skrywer se persoonlike ervaring en mening. Dit word geplaas soos ontvang en ons dra geen verantwoordelikheid vir die inhoud nie. Die verhale is nie bedoel as mediese of geestelike advies nie.

Geborg
Geborg
Geborg

Getuig saam met LiG

Geloof, hoop, getuienis – Ondersteun LiG vandag en word deel van die getuienis…

Vertel my meer

Skep getuienisse saam

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF
Kyk nou ►