
Hélène Truter –veel meer as ‘Antie Poppie’
Sy sê sy hou daarvan om mooi dinge om haar te hê, anders verlep sy. Dié mooi sien jy met die eerste oogopslag in haar besonderse winkel. Maar televisiekykers weet sy skep ook mooi dinge, as aktrise en as skrywer.














