Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

God is goed. Punt.

Dis ’n nuwe jaar, maar in die dae wat kom, sal baie mense steeds “2023” sê, en dink en skryf. Aanpassings kom nie vanself nie; dit vra ’n wilsbesluit … Baie mense maak ook in dié dae gereed om terug

Lees Meer

Jesus dans saam met jou

Ons sit op die rusbank. Storietyd is pas verby en ons is reg om saam te bid. Skielik spring my oudste op en kom staan reg voor my. Hy vra: “Mamma, bly Jesus in my?” Hy wys na sy hart.

Lees Meer

Is jy jou eie vreugde-dief?

Iewers skuil daar ’n skelm wat vreugde steel, wat blydskap uitroei, wat grynslag wanneer sy slagoffers begin frons en vloek. Waar kan ons hom in die hande kry? En hoe draai ons sy nek om? Wanneer die jaar einde se

Lees Meer
Die begin van ’n nuwe jaar bied die ideale geleentheid om goeie dinge te beplan vir 2024. Hier is idees om jou geloof uit te leef, twee vir elke maand.

’n Goeddoen-kalender vir 2024

Wie voer ooit hul Nuwejaarsvoornemens uit? Maar die begin van ’n nuwe jaar bied tog die ideale geleentheid om jou opnuut daartoe te verbind om goeie dinge te doen. Boonop kan jy jou geloof só op ’n praktiese manier uitleef.

Lees Meer

‘Mamma, wie klop so?’

Jesus het meer as een keer sy dissipels, of die mense wat Hy genees het, beveel om nie te gaan rondvertel wie Hy is nie. Om nie te sê dat Hy die Christus is nie.  Waarom mag hulle dit nie

Lees Meer

Net een ware Swart Vrydag

Ons is in die maand November wat vir baie mense sinoniem is vir Black Friday wat aan die einde van die maand plaasvind. In eenvoudige taal beteken dit: Specials, specials, specials! Mense wat mekaar doodtrap vir goedkoper koffie of ’n

Lees Meer

Dié aan wie geraak word

Verlede week kom spreek ’n bejaarde man my. Hy is swak, uitgeteer, afgemat. Die kanker het al wyd versprei. Medies gesproke is daar nie veel wat ek vir hom kan doen nie; ek kan maar probeer om sy pyn te

Lees Meer

God se wiskunde werk anders

My oudste is in ’n “tel-fase”. Ons tel trappies wanneer ons op of af moet gaan; ons tel hoeveel happies in sy bord oor is, en trek happies af soos ons verder eet; ons tel die saadjies in sy appel;

Lees Meer
Kyk nou ►