Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

Onkant betrap

Ons sit en speel op die mat. Uit die bloute sê my seuntjie: “Mamma, jy haal verkeerd asem!”  Niemand het nog ooit vir my gesê ek haal nie reg asem nie. Asemhaling is immers noodsaaklik vir oorlewing, en ek haal

Lees Meer
Simone Gauche foto1: God se genade is groot

Jou brose, kwesbare liggaam

Ek staan met ’n X-straal-uitdruk van ’n enkel wat op drie verskillende plekke gebreek is. En ek dink: Die menslike liggaam is só broos. Hierdie dop wat ons siel moet dra, breek alte maklik. Die vel kan oopskeur en skaaf.

Lees Meer

Selfliefde lei tot deernis met ander

“Selfliefde” het ’n gewilde woord geword. Baie gesprekke, artikels en praatjies handel deesdae hieroor. Daar is wel die gevaar dat dit ’n goedkoop woord word, wat uitsluitlik gebruik word om te regverdig waarom jy dinge vir jouself moet doen of

Lees Meer

Ontmoet God in jou omstandighede

Ons voel dikwels dat dit maklik (en logies) is om God te ontmoet wanneer ons sy natuur bewonder, of na ’n mooi lied luister, of ons verlustig in ’n gedig wat aan ons hartsnare pluk. En om Hom in die

Lees Meer

Die stem in die stilte

My oudste is die afgelope tyd vol vrae oor God: Waar bly God? Hoe lyk sy huis? Hoe klink Hy? Kan ons by Hom gaan kuier? Al sy vrae is baie konkreet. Dis egter moeilik om ’n vyfjarige te help

Lees Meer
Kyk nou ►