Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

Simone Gauche foto1: God se genade is groot

Wees ‘n stem vol hoop en moed

Daar is altyd stemme vol wanhoop in ons omgewing. Wees jy dan ’n stem vol hoop en moed. Deel jou geloof, hoop en vreugde met die wêreld en omring jou met mense wat in hierdie perspektief deel. Die hedendaagse krisisse

Lees Meer

Moenie te vinnig omblaai nie

In die aande voor slaaptyd lees ek vir my seuntjies uit ’n storieboek en hulle Kinderbybel. My seuntjies weet dat ons altyd van links na regs lees. Elke aand terwyl ek besig is om die linkerkantste bladsy te lees, sal

Lees Meer

Jou groot troos: Dit sál verbygaan …

Wat jou ook al seer of hartseer maak, vind troos in die waarheid dat dit uiteindelik sal verbygaan. Dat dit op heerlikheid sal uitloop. Alles wat vandag jou vreugde steel, sal vergaan. Weet dat God dit kan gebruik om jou

Lees Meer
Simone Gauche foto1: God se genade is groot

Pas jou vriendskappe op!

Dit blyk dat vriendskappe ons gesonder maak, dat dit ons help om moeilike situasies te oorkom en dat dit ons gelukkiger mense maak. Robert Louis Stevenson het gereken dat solank ons liefhet en deur ander geliefd is, ons onvervangbaar is.

Lees Meer

Gedeelde smart …

Mosselbaai het ’n besonder moeilike winter beleef. Dit het swaar gereën, dit was bibber-koud. Die eerste keer in ’n baie lang tyd het ons huis se dak gelek. Ek het ’n kolletjie op ons mat gesien en my refleksreaksie was,

Lees Meer

God is wakker

Môre gaan ons met vakansie. Die kinders is báie opgewonde oor hul kuier by Oupa en Ouma. En ek lê in my bed en dink aan die lang pad wat voorlê, en wonder of ek alles ingepak het. Ek kan

Lees Meer

Wat hou jou gevange?

DEUR SIMONE GAUCHE Ons stap verby die polisiekantoor. ’n Man kom by die trappies af. My seuntjie wys met sy vinger en vra, kliphard: “Mamma, is dit ’n skelm?” Ek kan sien hoe die man frons, maar hy maak tog

Lees Meer
Kyk nou ►