Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Kom groei saam!

1 Picture Februarie en Maart

In Maartmaand herdenk ons die Lydenstyd. Dit is ’n tyd vir hertoewyding aan God, van gestrooptheid, en ’n tyd vir stilte. Ons verootmoedig ons voor God, bely opnuut ons sondigheid en rig ons oë op Jesus se kruis.

Dan breek Goeie Vrydag aan – vanjaar op 25 Maart. En op die 27ste vier ons Jesus se opstanding.

Geborg
Geborg
Geborg

Getuig saam met LiG

Geloof, hoop, getuienis – Ondersteun LiG vandag en word deel van die getuienis…

Vertel my meer

Skep getuienisse saam

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF
Kyk nou ►