Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Lees die artikel, “Help! Ons verdrink in plastiek!”

Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende:

  • Wat is die laaste stukkie plastiek wat jy in die vullisdrom gegooi het? Kan jy onthou? Sou jy sonder daardie plastiek kon klaarkom voordat jy dit gebruik het?
  • Mignonne vertel van ʼn oomblik wat vir haar ʼn draaipunt was in haar houding teenoor plastiek. Het jy ʼn soortgelyke ervaring? Wat sal dit kos om jou houding oor plastiek te beīnvloed?
  • Lees Psalm 104. As die skepping gegbruik word om iets van God se heerlikheid te beskryf – wat is die implikasies as ons die skepping bemors? Gesels ook oor die lirieke van die bekende “O Heer, my God” (Lied 464). Hoekom is daardie woorde vir \’n mens so mooi?
  • Wat dink julle van Mignonne se wenke? Watter voorstelle sal jy prakties kan doen?
No data was found

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF