Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Lees die artikel oor die Heilige Gees

Pinkstertyd is die tyd van die Heilige Gees. In hierdie besonderse weke in die kerklike jaar word die uitstorting van die Gees gevier. Wie is Hy? En, veral, wie is Hy vir jou?

LEES DIE ARTIKEL HIER

  • Waaraan dink jy heel eerste as jy die woorde “Heilige Gees” hoor? Hoekom?
  • Die skrywer maak die volgende stelling: “Die Heilige Gees word ook die ‘Gees wat lewe gee’ of ‘lewend maak’ genoem. Dis dalk die Heilige Gees se belangrikste Naam.” Stem jy saam? Is daar ander Name wat die Gees genoem word – soos wat dit in die artikel bespreek word – wat vir jou spesiale betekenis het?
  • Die artikel begin en eindig met ’n verwysing na Johannes 7:37-39. Lees dit saam. Wat dink jy van Johannes se samevatting hier oor wat die Heilige Gees doen? Hoe help die artikel jou om die Heilige Gees beter te verstaan
  • Ons leer dat die Heilige Gees die lig op Jesus laat val (vgl Joh 16:13). Hoe help die Gees van Christus jou om Jesus te volg?
Geborg
Geborg
Geborg

Getuig saam met LiG

Geloof, hoop, getuienis – Ondersteun LiG vandag en word deel van die getuienis…

Vertel my meer

Skep getuienisse saam

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF
Kyk nou ►