Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide

Lees die artikel “vuisvoos? só bons jy terug!”

Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende vrae:

  • Deel met die groep wat jou vreugde in die afgelope weke gesteel het.
  • Liezl Byliefeldt bespreek tien wenke wat veerkragtigheid bou en versterk. Is daar twee of drie van hierdie wenke vir jou uitstaan?
  • Lees 2 Korintiërs 1:3-11
    • Paulus getuig dat hy bemoediging van God ontvang (vv 3-4, 6). Op watter maniere bemoedig God ons?
    • Bespreek die volgende stelling in die lig van vers 10: “Ons plaas ons hoop dikwels op mense of dinge en nié op God nie.”
    • Watter rol speel gebed in die versterking van veerkragtigheid? (vgl v 11)
  • Paulus getuig dat ons ander kan bemoedig omdat ons self bemoediging van God ontvang het. Hoe kan ons as mede-gelowiges mekaar bemoedig? Wat verwag jy van ‘n mede-gelowige?

Verwante Artikels

© Lig 2023 | All rights reserved.

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.