Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

‘My seun se stryd met ’n spiersiekte en slaapapnee’

“In ’n stadium het dit gevoel ons spandeer elke naweek en elke vakansie in die hospitaal.”

Michelle Bezuidenhoud, ’n onderwyser van Brackenfell, deel hulle gesin se moeilike reis nadat hulle seun Neil op vierjarige ouderdom met ’n spiersiekte en slaapapnee gediagnoseer is.

Neil se grootste uitdaging is sy verswakte longe wat baie fyn dopgehou moet, verduidelik Michelle.

Kyk na episode 16 van LiG: God se krag in my krisis vir Michelle se volle getuienis.

Geborg

Getuienisse wat deur LiG gepubliseer word, weerspieël die skrywer se persoonlike ervaring en mening. Dit word geplaas soos ontvang en ons dra geen verantwoordelikheid vir die inhoud nie. Die verhale is nie bedoel as mediese of geestelike advies nie.

Geborg
Geborg
Geborg
No data was found

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF
Kyk nou ►