Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Lees die artikel, “\’n Nuwe mens word gebore”

Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende:

  • Die skrywer sê dat ons godsdienstig verveeld geraak het. Stem jy saam? Indien wel, hoe sien jy dit raak in jou eie of ander mense se lewens?
  • Vertel van iemand by wie jy ʼn verskil gesien het na ʼn ontmoeting met Jesus. Wat het gebeur?
  • Lees 2 Korntiërs 5:17-21. Wat hoor ons hier oor die nuwe lewe in Christus? Hoe sal jy dit vir ʼn klein kind wou verduidelik?
  • Gesels oor Elie Wiesel se woorde: “If I not had faith, my life would have been much easier.” Hoe verstaan julle dit?

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.